Bid vir die Christenkinders wat in skole geleer word om afgode te aanbid.
Bid dat die Here hulle
harte en gedagtes sal beskerm.
Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond word selde in diens geneem, as gevolg van hulle
Christelike geloof en sukkel daarom om ʼn...
More
Bid vir die Christenkinders wat in skole geleer word om afgode te aanbid.
Bid dat die Here hulle
harte en gedagtes sal beskerm.
Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond word selde in diens geneem, as gevolg van hulle
Christelike geloof en sukkel daarom om ʼn bestaan te voer.
Geopende Deure het ʼn program
geïmplementeer om ondernemende gelowiges te ondersteun in hul sake-ondernemings.
Kom
ons bid dat die Here die begunstigdes van hierdie programme vanjaar voorwaar sal seën met
voorspoed en guns.
Moslemekstremiste het verlede jaar probeer om die Elizabeth Skool, wat deur die Presbiteriaanse Kerk in Bangladesj bestuur word, toe te maak en met ʼn Moslemskool, ʼn madrassa, te
vervang.
Plaaslike ondersoekbeamptes kon geen foute in die skool identifiseer nie: nie met
hulle geakkrediteerde kurrikulum nie en ook nie met die handboeke wat hulle gebruik nie.
Bid dat die Here die Elizabeth Skool guns sal gee en uitkoms sal bring in hierdie situasie.
Dit is baie moeilik vir gelowiges om bymekaar te
Less